Hierdie is ons twaalfde Kort boodskap, Saalopening idee.
Waarvoor staan JY?
‘n Persoon se voete vertel ons twee baie belangrike dinge van hom/haar: Waar hulle staan, en waarheen hulle oppad is. Iemand wat vas staan vir dit waarin hulle glo is ‘n eienskap wat mense bewonder.
In hierdie boodskap kyk ons na die voorbeeld van Daniël en sy drie vriende as manne wat vas gestaan het vir dit waarin hulle glo, maak nie saak van die gevolge nie.
Illustrasie:
Neem ‘n paar verskillende soorte skoene saam en vra vrywilligers om dit aan te trek en daarmee oor die verhoog te stap. Bv. pantoffels, sandale, boots, tekkies, gumboots, aandskoene ens.
Laai die saalopening hieronder in PDF formaat af:
12. Saalopening – Waarvoor staan JY
Volg die skakel hieronder na ons ander Saalopening idees:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/saalopening/