Personeelkamer Opening: 7. Psalm 121

Hierdie is ons sewende Personeelkamer Opening. Psalm 121 Psalm 121 sal in hedendaagse taal so klink, hoop dit bemoedig jou vanoggend. Ek kyk op na die berge in my pad.  Berge wat die lewe sommer self voor my kom inrol het. Wie gaan my hand vat en my help om ñ ompad te kry, Here?…

Sondagskool Les: 6. Woord Studie – Geloof

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Woord Studie –…

Kinderkerk Les: 6. Woord Studie – Geloof

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Woord Studie – Geloof Hierdie is die…

Bybel Boek Bewegings: Boeke van die Ou Testament

Om Bybel boeke vir ons kinders te leer is een van die moeilikste goed om te doen. Ons het besluit om by ons kleintjies te begin. Ons het vir elke Bybelboek ‘n beweging uitgewerk en op hierdie manier leer ons die boeke van die Bybel vir ons kinders. Dis ongelooflik hoe ons kleintjies dit onthou…

Saalopening: 26. Eerlikheid

Hierdie is ons ses en twintigste Saalopening kort boodskap idee. Eerlikheid: Inleiding: Bring ‘n bak roomys, drie poeding bakkies, vier plastiek lepeltjies, sout en stroop saam. Oefen voor die tyd hoeveel sout en stroop jy moet opgooi vir die effek wat jy wil hê. Ons gaan vanoggend ‘n bietjie pret hê! Wie het lus vir…

Saalopening: 25. Respek

Hierdie is ons vyf en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee. Respek Inleiding: Ons gaan vanoggend oor ‘n baie belangrike woord gesels – respek. Respek is moeilik om te verduidelik, maar dit beteken baie vir almal van ons. Ek dink die maklikste manier om dit te verduidelik is jy wys respek vir iemand deur die manier…