Jeug Gebedsaand: Verhouding met God

Gebed is een van die pilare waarop Algoa Gemeenskapskerk gebou word. Ons hou gereeld ‘n week van gebed in ons gemeente, en sonder dan een aand af, waar ons ‘n gebedsaand vir ons kinders hou, om hul van jongs af die belangrikheid van gebed te leer. Die gebedsaande vir die kinders is interaktief, waar ons…

Jeug Gebedsaand: 7 Days on the Wall

7 Days on the Wall is ‘n 24/7 gebeds inisiatief van Jegrigo mure waartydens vir herlewing gebid word. In die tyd van hierdie gebedsaand was die gemeente by 7 Days on the Wall betrokke en het die kinders tydens EPIC Jeug ook hulle beurt gekry. Jeug Gebedsaand: 7 Days on the Wall Tydens hierdie gebedsaand…

Jeug Gebedsaand: Herlewing

Herlewing is ‘n woord wat die afgelope paar jaar baie gehoor, oor gebid en voor gewag word. By Algoa Gemeenskapskerk sien ons met afwagting en opgewondenheid daarna uit. Jeug Gebedsaand: Herlewing Daar is baie beloftes oor Algoa Gemeenskapskerk uitgespreek, en een van hulle is Herlewing. Dis vir ons baie belangrik dat ons kinders ook verstaan…

Jeug Gebedsaand: Transformasie

Wanneer ek die dag tot bekering kom, dan is gebed soos my geestelik suurstof – ek kan nie daarsonder oorleef nie. Baie van ons kinders word egter nooit werklik daaraan blootgestel nie, en sukkel daarom net soos meeste volwassenes om te bid. By EPIC Jeug is dit vir ons baie belangrik om een keer per…

Jeug Gebedsaand: God se karakter

Wanneer dit by ons kleintjies kom het ons nooit ‘n probleem met bid nie. Op ‘n Woensdagaand by EPIC Jeug is daar so baie wat wil bid dat dit amazing is om dit te beleef. Om die ouer kinders te kry om te bid is egter ‘n heel ander storie, en ons sien soos die…

Jeug Gebedsaand: Jabes se gebed

Algoa Gemeenskapskerk het die opdrag by die Here gekry om Jabes se gebed oor ons persoonlike lewens, asook oor die gemeente te begin bid. Dis seker een van die wonderlikste gebede om te bid, maar min mense verstaan werklik WAT hulle bid. As jy die gebed lees dan voel dit amper soos ‘voorspoed teologie’ waarmee…

Kinderkerk Gebedstasies: Jabes se Gebed

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Daar is darem niks mooier as wanneer…