Sondagskool Lesse

Is jy opsoek na Sondagskool en Kinderkerk lesse? Kom kyk gerus wat ons beskikbaar het. AL ons lesse is gratis in Afrikaanse op die Blog beskikbaar – volg net die skakels hieronder na die lesse. Ons het ‘n KLOMP materiaal beskikbaar wat jy in die kategorie-afdeling sal vind. SONDAGSKOOL REEKSE: In hierdie afdeling sal jy…

Sondagskool Materiaal

Ons het die laaste paar maande baie mense hoor sê dat die kinders by hulle kerk nie meer Sondagskool toe wil kom nie, of hulle is daar, maar die kinders is baie verveeld en wil nie deelneem nie. Hier by ons het ons nuut oor Sondagskool begin dink, oor die materiaal en die manier hoe…

JESUS die rede vir Kersfees

  Ons het die afgelope paar weke baie tyd aan Kersfees spandeer en om ons kinders die ware betekenis van Kersfees te leer te leer. Vandag is Kersfees – ons Christusfees – kom ons vier dit vandag op ‘n manier wat eer aan JESUS sal bring. Ons deel graag hierdie oulike videoclip van Southland Christian…

Sondagskool Aktiwiteite

Is jy opsoek na nuwe, vars aktiwiteite vir Sondagskool en Kinderkerk? Kom kyk gerus wat ons beskikbaar het. AL ons materiaal is gratis in Afrikaanse op die Blog beskikbaar – volg net die skakels hieronder na die lesse. Ons het ook ‘n KLOMP ander materiaal beskikbaar wat jy in die kategorie-afdeling sal vind. Ons gaan…

Speletjies: Skattejag

Ons wil julle vandag voorstel aan nog ‘n vars Sondagskool idee – Skattejag of Aasjag! Die Engelse woord vir aasjag is “scavenger hunt”. Hierdie is een van die aktiwiteite wat ons kinders die meeste geniet en wat nie regtig voorbereiding nodig het nie. Skattejag / Aasjag: Kom ons verduidelik: vir ‘n skattejag het jy leidrade…

Ons huis se reis na Kersfees

Hierdie is die laaste week voor Kersfees en ons wil graag ‘n baie besonderse hulpbron met julle deel wat julle as gesin in hierdie laaste week saam kan doen. Ons huis se reis na Kersfees: Wellington Moedergemeente het ‘n “kosblik” gepak vir huisgesinne wat saam wil dink oor die dieper betekenis van Kersfees.  Die kosblikke…

Kinderkerk: Aanbiedings Hulpmiddels

As jy Kinderkerk aanbied sal jy weet dat kinders van verskeidenheid hou. Die beste manier om hulle aandag te hou en week na week te laat terugkom is die ‘onvoorspelbare’, die “element of surprise”. DIT werk soos ‘n droom by al ons jeugbediening-groepe. Woensdagaande is die eerste ding wat by die kinders se monde uitkom…

#Sleutelgedagtes: Gadgets en Gizmos

Vandag wil ons julle breine bietjie prikkel en julle laat ‘voorraad-opname’ doen. Die vrae wat ons vandag wil vra is: Wat is in julle Jeugbediening-kas? HET julle ooit ‘n kas? Weet julle hoe belangrik so ‘n kas is?   As jy nie mooi vestaan nie: dit is die kas met al jou hulpbronne wat jy…

Kersfees Musiek

Ons Kersfees hulpbronne sal beslis nie volledig wees sonder Kersfees-musiek nie! Ons het (soos gewoonlik) op die internet gaan rondkrap opsoek na iets besonders om na te luister gedurende die Kerstyd. Dis beslis nie die ‘tradisionele Kersmusiek’ nie – alhoewel daar ‘n paar van die ou gunstelinge ook is. Daar is die MOOISTE Kersmusiek beskikbaar,…

Sondagskool idees 1: Bybel Wetenskap Eksperimente

Is jy een van daai Christene wat as jy die woord “wetenskap” hoor, sien jy aap-mense en evolusie en slaan jou ore toe en jy luister nie verder nie? Hier by Algoa Gemeenskapskerk glo ons NIE aan evolusie nie, maar dat God die Almagtige Skepper van die hemel en die aarde is. Bybel-Wetenskap-Eksperimente: Wetenskap (sonder…