Advent: KIX Kersfees
Gee nuwe betekenis aan die kersboom en versierings met hierdie oulike aktiwiteit van KIX. Gesels as gesin saam oor die betekenis van die boom, die stal, die engel en die ster. Hierdie aktiwiteit kan as een gebruik word, of oor ‘n paar aande gedoen word. Jy kan ook die kersverhaal saam met dit lees om…