Gee nuwe betekenis aan die kersboom en versierings met hierdie oulike aktiwiteit van KIX.
Gesels as gesin saam oor die betekenis van die boom, die stal, die engel en die ster.
Hierdie aktiwiteit kan as een gebruik word, of oor ‘n paar aande gedoen word.
Jy kan ook die kersverhaal saam met dit lees om die hele aktiwiteit meer waarde vir die kinders te gee.
Volg die skakel hieronder na hierdie oulike hulpbron van KIX:
Click to access KIX_Advent_2021_AFR.pdf
Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees hulpmiddels: