Gesels saam oor Kersfees

Hierdie is nog ‘n oulike Kersfees hulpbron van GK Jeug. Wil jy die hele gesin aan die gesels kry? As jy tyd saam jou hele gesin wil spandeer en die kinders aan die gesels wil kry, laai hierdie bladsye af. Elke bladsy het 8 kaartjies op. Jy laai dit af, druk dit en knip die…

Die Lig vir die wêreld is Gebore

GK Jeug het weer ’n spesiale boekie vir Kersfees saamgestel. Hierdie A5 8-bladsy-boekie kan jy maklik uitdruk in swart en wit. Dis ‘n lekker saampraat boekie oor die verhaal van Jesus se geboorte, en hoe ons ook ‘n lig vir die wêreld kan wees. Volg die skakel hieronder om dit op hulle webtuiste af te…

MKidz Bak en Brou die Kerstoneel

Is jy nog opsoek na ‘n lekker pret aktiwiteit om saam met jou gesin oor Kersfees te doen? MKidz het die oulikste video op YouTube wat jou stap vir stap (in Afrikaans) wys hoe om die Kerstoneel uit lekkers te maak. Hierdie is ‘n heerlike aktiwiteit om as deel van huisgodsdiens, of op Oukersaand te…

Bybel Kopkrappers: Kersfees 3

Hierdie afdeling van die Bybel Kopkrappers handel oor Kersfees. Dis ‘n lekker pret manier om deur die gebeure van Kersfees met jou gesin te werk. Elke kopkappers is ook in ‘n ander formaat om dit interessant te hou. Hierdie Kersfees Kopkrapper gebruik die hele Kersverhaal wat deur middel van prentjies voltooi moet word. Ons het…

Kersfees Crafts 2

Hierdie is ons tweede post met oulike kersfees crafts wat julle saam as gesin kan doen. Alles het ‘n Bybelse tema, so julle kan dit saam met huisgodsiens gebruik. 1. Die Kersfees storie-wiel Hierdie is ‘n ou konsep wat ons vroeër jare baie gebruik het, maar effe uit die mode geraak het. Ons het die…

Kersfees Crafts 1

Kersfees crafts is ‘n pret manier om met jou kinders rondom kersfees te gesels. Ons deel so paar skakels na oulike idees wat jy saam met die kersverhaal, of van die ander kersfees hulpbronne op die Blog kan gebruik. Volg gerus die skakels hieronder na die verskillende idees: 1. Kersboom uit papier gevou: 2. Baba…

Bybel Kopkrappers: Kersfees 2

Hierdie afdeling van die Bybel Kopkrappers handel oor Kersfees. Dis ‘n lekker pret manier om deur die gebeure van Kersfees met jou gesin te werk. Elke kopkappers is ook in ‘n ander formaat om dit interessant te hou. Ons het 10 Kersfees Bybel kopkrappers wat ons in twee posts met julle gaan deel. Jy kan…

Bybel Kopkrappers: Kersfees 1

Hierdie afdeling van die Bybel Kopkrapper handel oor Kersfees. Dis ‘n lekker pret manier om deur die gebeure van Kersfees met jou gesin te werk. Elke kopkappers is ook in ‘n ander formaat om dit interessant te hou. Ons het 10 Kersfees Bybel kopkrappers wat ons in twee posts met julle gaan deel. Jy kan…

Advent: KIX Kersfees

Gee nuwe betekenis aan die kersboom en versierings met hierdie oulike aktiwiteit van KIX. Gesels as gesin saam oor die betekenis van die boom, die stal, die engel en die ster. Hierdie aktiwiteit kan as een gebruik word, of oor ‘n paar aande gedoen word. Jy kan ook die kersverhaal saam met dit lees om…

Adventpakkie: Die Groot Geskenk van Kersfees

Soos gewoonlik het DinkJeug weer die oulikste Kersfees hulpbronne. Gaan loer gerus na hierdie gratis Afrikaanse hulpbron wat julle saam as gesin kan gebruik: Advent Pakkie: Reis die volgende 4 weke van Advent saam met ‘n gesprekskaart vir elke week. Die gesprekskaarte kan fisies verpak word, en / of elektronies aangestuur word. Die volgende temas…