Die Lig vir die wêreld is Gebore

lig groot

GK Jeug het weer ’n spesiale boekie vir Kersfees saamgestel. Hierdie A5 8-bladsy-boekie kan jy maklik uitdruk in swart en wit. Dis ‘n lekker saampraat boekie oor die verhaal van Jesus se geboorte, en hoe ons ook ‘n lig vir die wêreld kan wees.

Volg die skakel hieronder om dit op hulle webtuiste af te laai:

Die lig vir die wêreld is gebore!

Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kersfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s