MKidz Bak en Brou die Kerstoneel

bak en brou groot

Is jy nog opsoek na ‘n lekker pret aktiwiteit om saam met jou gesin oor Kersfees te doen? MKidz het die oulikste video op YouTube wat jou stap vir stap (in Afrikaans) wys hoe om die Kerstoneel uit lekkers te maak.

Hierdie is ‘n heerlike aktiwiteit om as deel van huisgodsdiens, of op Oukersaand te doen. Ons sluit ook die verhaal van Jesus se geboorte in as jy dit na die tyd, of soos julle die toneel maak, vir jou kinders wil lees.

Verhaal van Jesus se geboorte: Die Verhaal van Jesus se geboorte

Die skakel na die YouTube video:

Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees hulpmiddels:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kersfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s