Hierdie afdeling van die Bybel Kopkrappers handel oor Kersfees. Dis ‘n lekker pret manier om deur die gebeure van Kersfees met jou gesin te werk. Elke kopkappers is ook in ‘n ander formaat om dit interessant te hou.
Hierdie Kersfees Kopkrapper gebruik die hele Kersverhaal wat deur middel van prentjies voltooi moet word. Ons het ook ‘n ‘hidden picture’ en ‘n lekker speletjie ingesluit.
Laai die volgende Kersfees Bybel Kopkrapper hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Kopkrappers:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-kopkrappers/