Sondagskool Les: 13. Beeld van God 2 Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Beeld van God…

Kinderkerk Les 13: Ek is nie alleen nie

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Ek is nie alleen nie Hierdie les…

Stories: Die Bybel en die kole-mandjie

Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na U woord. Ps 119: 9 Tema van die Storie: Die Bybel en die kole-mandjie Hierdie storie illustreer die belangrikheid van Bybel lees. Jy mag dalk nie alles verstaan of onthou wat jy lees nie, maar wanneer jy dit lees, sal dit jou van…

#Sleutelgedagtes: Kinderbeskermingsweek

Nasionale Kinderbeskermingsweek vind hierdie jaar van 27 Mei – 3 Junie plaas. Tydens hierdie week word bewustheid rondom kinders se veiligheid op verskeie maniere geskep. Kinderbeskerming: Beskerming van kinders vind op verskeie maniere en op verskeie terreine plaas, en deur onsself te magtig rondom hierdie aspekte kan ons die kinders wat ons bedien help wanneer…

Sondagskool Les: 12. Beeld van God 1 Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Beeld van God…

Kinderkerk Les 12: Ek is Uitgekies

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Ek is Uitgekies Hierdie les is deel…

Bybel Aktiwiteite: Boeke van die Ou Testament

Bybel aktiwiteite is rustig van aard, het ‘n Bybelse basis en benodig pen en papier. Dit sluit die volgende aktiwiteite in: Brain Teasers; Versteekte prente; Woordsoek; Blokraaisels; Geheime Kodes; Kopkrappers; Dot to Dot ens. Boeke van die Ou Testament: Om te weet waar om die Bybelboeke in die Bybel te vind, maak Bybel lees net…