Sondagskool Les: 12. Beeld van God 1 Snr.

12

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Beeld van God 1 – Senior

Hierdie is die twaalfde les van die Senior Sondagskool lesreesks oor My identiteit in Christus.

In hierdie les kyk ons wat dit beteken om na God se beeld geskape te wees, dit beteken nie dat ons soos Hy lyk nie, maar dat ons soos Hy wil wees. Wat ‘n moeilik begrip om aan die kinders te verduidelik, want niemand kan soos God wees nie. Kom kyk hoe ons dit aan hulle verduidelik.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

SONDAGSKOOL LES – 12. Beeld van God

12. Beeld van God – PPT

12. Beeld van God – Company-Slogans PPT

Hierdie is die videoclip wat ons vir die les gebruik het:

 

Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/page/1/

Volg die skakel hieronder na die Kinderkerk Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s