Kinderkerk Les 12: Ek is Uitgekies

12

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Ek is Uitgekies

Hierdie les is deel van die Kinderkerk lesreeks: My identiteit in Christus.

Ons leer dat ons gekies is deur God en dat Hy ook wil hê ons moet Hom kies. Die kinders leer dat God nie net grootmense gebruik om vir Hom te werk nie, maar ook kinders. Die verhaal van Samuel wat vir Dawid as Koning moes salf word gebruik om dit vir die kinders te verduidelik. Tydens hierdie les word daar baie van speletjies gebruik gemaak waar die kinders iets moet ‘kies’ om die begrip “Uitgekies” aan hulle te demontreer.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

KINDERKERK LES – 12. Ek is uitgekies

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/page/1/

Volg die skakel hieronder na ons Sondagskool Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s