Gesins Gebedsaand: Liefde

Hierdie gebedsaand is ‘n wonderlike manier om bietjie met jou kinders oor liefde te praat. Liefde vir God, maar ook vir die mense om julle. In hierdie tyd waarin ons leef is dit belangrik om ons verhouding met God op te pas, maar ook ons verhoudings met die mense om ons. Ons het dit so…

Minute-To-Win-It: Speletjies oor die Liefde

Met grendeltyd is dit nie altyd moontlik om al die lekker dinge saam as gesin te doen waaraan mens gewoond was nie. Met die oog op valentynsdag wat om die draai is, het ons Minute-To-Win-It speletjies oor die liefde saamgestel. Dis ‘n heerlike pret manier om die aand saam as gesin deur te bring. Pas…

GW Kinderkerk Les 13: ‘n Vrou vir Isak

Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.…

Aasjag: God se Liefde 2

‘n Aasjag is ‘n wonderlike manier om kinders mee besig te hou, maar ook om hulle soveel te leer. Hierdie is ons tweede aasjag wat handel oor God se Liefde, maar hierdie een is heeltemal anders as die eerste een, jy sal dus albei met jou kinders kan doen sonder om iets te herhaal. God…

Sondagskool Les: Die Liefde

Hierdie les is vir die grootter kinders geskryf, Graad 7-12. Met die oog op die grendeltyd waarin ons tans is het ons dit so geskryf dat ouers dit self met hulle kinders by die huis as deel van huisgodsdiens kan doen. Die Liefde Hierdie les bestaan uit ‘n paar speletjies wat met die “Candy Conversation…

Bybel Woord Puzzle 2: Konings van die Bybel

Konings van die Bybel As jy nog nie Bybel Woord Puzzles gespeel het nie, kyk gerus na die twee voorbeelde hieronder. Gebruik prentjies om die konings van die Bybel te ontsyfer, soos op die voorbeelde. Skryf neer wat die prentjie is bv. mes en vat dan die volgende letters van die woorde mes weg: –…

‘n Liefdes Kode

Wanneer ons van die Liefde praat is 1 Korintiërs 13 altyd die gewildste Bybeldeel wat gebruik word. Ons het so bietjie kreatief geraak en dit in ‘n geheime kodes omskep. Ons het probeer om dit in drie verskillende moeilikheids grade te doen om klein en groot te akkomodeer. Julle sal dus sien dat daar drie…

Aasjag: God se liefde 1

Hierdie tyd van die jaar sien jy oral rooi hartjies en word jy keer op keer aan die liefde herinner. Kom ons as Christen ouers maak hierdie Valentynesdag iets spesiaals vir ons kinders deur hulle vir die 14 dae voor Valentynsdag elke dag iets nuuts oor God se liefde te leer. God se Liefde Aasjag…

Pen en Papier Speletjies

Soms het die kinders nodig om bietjie van die TV, selfoon en Xbox af weg te kom, maar met die weer wat op die oomblik so onvoorspelbaar is, is dit nie altyd moontlik om buite te gaan speel nie. Ons het op ‘n klompie oulike speletjies afgekom wat jou niks gaan kos nie. Al wat…