Hierdie gebedsaand is ‘n wonderlike manier om bietjie met jou kinders oor liefde te praat. Liefde vir God, maar ook vir die mense om julle. In hierdie tyd waarin ons leef is dit belangrik om ons verhouding met God op te pas, maar ook ons verhoudings met die mense om ons.
Ons het dit so geskryf dat dit maklik deur pa en ma as deel van huisgodsdiens gedoen kan word. Hierdie is ook ‘n wonderlike manier om jou kinders aan die bid te kry.
Laai die Gesins Gebedsaand oor die Liefde gratis hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Hulpbronne oor die Liefde:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/liefde/
Volg die skakel hieronder na ons ander Gebedsaande: