Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.
14. Esau verkoop sy geboortereg
Ons veertiende GW Kinderkerk les handel oor Esau wat sy geboortereg verkoop. Die skrifdeel wat ons daarvoor gebruik is Genesis 25:19-34. Die ‘les’ bestaan uit vrae, aktiwiteite en ‘n gebedsgids.
Laai die GW Kinderkerk les hieronder in PDF formaat af:
14. GRENDELTYD WHATSAPP KINDEKERK LES – Esau verkoop sy geboortereg
Laai die JPG files hieronder af:
Lees meer oor hierdie lesse by die skakel hieronder:
https://algoagemeenskapskerk.com/2020/07/16/grendeltyd-whatsapp-kinderkerk-lesse/
Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/gw-kinderkerk-lesse/