Dis Kersfees! Lees en Doen

Hier is nog ‘n oulike boekie vir gesinne om deel van Huisgodsdiens rondom die geboorte van Jesus te gebruik: Dis Kersfees! Lees en Doen Die Kersverhaal word in hierdie boekie in vier dele in eenvoudige taal vertel en daar is vrae oor elke gedeelte. Kry ook aktiwiteite én ’n inkleurbladsy in die 8-bladsy boekie.  Volg…

Kersfeesboekie

GK Jeug het ’n spesiale boekie vir Kersfees gemaak. Hierdie A5 16-bladsy-boekie kan jy maklik uitdruk in swart en wit. Daar is dagstukkies waaroor julle as gesin kan saampraat, en baie aktiwiteite rondom Kersfees, in. Kersfeesboekie: Hierdie aktiwiteitsboekie bevat die volgende: Die verhaal van Jesus se geboorte Saampraat: Hoop op die Here! Dot-to-dot Saampraat: Vind…

Kinderkerk Les: Kersfees – Jesus se soete Liefde

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Jesus se soete Liefde Vir hierdie les…

KIX Kersfees: God sien jou raak

Hier is ‘n baie oulike les en aktiwiteit wat gesinne saam as deel van Huisgodsdiens rondom kersfees kan doen. In hierdie les en aktiwiteit ontdek kinders dat God hulle raaksien, en hulle liefhet, ook dat Hy hulle nooi en help om Jesus elke dag raak te sien. Volg gerus die skakel na DinkJeug se webtuiste…

Kersfees Aktiwiteite

Die volgende is ‘n paar aktiwiteite wat jy as ysbreker saam met ‘n les oor die geboorte van Jesus kan gebruik, of as deel van huisgodsdiens met jou gesin. Die Kersfees Aktiwiteite bestaan uit die volgende: Kersfees Mazes Kersfees Woordsoek Kersfees Woordskommel Kersfees Scattergories Kersfees Kode-inkleur Wyse manne – Vind die verskille Kersfees Hidden Picture…

‘n Kersfees Gedagte

  Hierdie tyd van die jaar soek mens soms na iets betekenisvol om vir iemand te gee, wat nie veel kos nie. ‘n Kersfees Gedagte Ons het so paar idees op die internet saamgevoeg en ‘n “Kersfees begin met Jesus” pakkie saamgestel. Jy kan dit op ‘n sakkie of boksie plak, en dan een van…