Kersfees Woord Puzzle

Met so baie kersfees hulpbronne op die Blog is dit moeilik om aan nog iets te dink wat ons nog nie gedoen het nie, totdat dit my nou die aand tref! Ons het tydens grendeltyd hierdie oulike woord puzzle speletjies – natuurlik in Engels – met ons kleinseun gespeel. Dit het die idee laat posvat…

Adventpakkie: Oppad na Kersfees

Soos gewoonlik het DinkJeug weer die oulikste Kersfees hulpbronne. Gaan loer gerus na hierdie gratis Afrikaanse hulpbron wat julle saam as gesin kan gebruik: Advent Pakkie: Reis die volgende 4 weke van Advent saam met ‘n gesprekskaart vir elke week. Die gesprekskaarte kan fisies verpak word, en / of elektronies aangestuur word. Die volgende temas…