Kersfees Woord Puzzle

woord puzzle - groot

Met so baie kersfees hulpbronne op die Blog is dit moeilik om aan nog iets te dink wat ons nog nie gedoen het nie, totdat dit my nou die aand tref!

Ons het tydens grendeltyd hierdie oulike woord puzzle speletjies – natuurlik in Engels – met ons kleinseun gespeel. Dit het die idee laat posvat om ‘n soortgelyke speletjie vir Kersfees in Afrikaans te maak.

Kersfees Woord Puzzle

Die Kersfees Woord puzzle bestaan uit 15  “Kersfees woorde” wat jy moet probeer ontsyfer ten einde die Kersverhaal mee te kan voltooi. Vir die Kersfees Woord Puzzle gebruik jy prentjies, soos die hieronder, om die kersfees woorde te ontsyfer.

Meer volledige instruksies is op die aflaaibare woord puzzle. Kyk gerus na die voorbeelde hieronder, dis groot pret wat jy vir enige ouderdom kan gebruik, natuurlik vir die kleintjies met bietjie hulp.

WP1

WP 2

WP 8

Kersfees Woord Puzzle-page0004

Laai die Kersfees Woord Puzzle hieronder in PDF formaat af:

Kersfees Woord Puzzle

Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kersfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s