Sondagskool Lesreeks: Begin van ‘n nuwe jaar Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Lesreeks: Begin…

# Sleutelgedagtes: Ons Geheim

Baie mense vra ons, hoe kry julle dit reg om so baie kinders in hierdie tyd waarin kinders van die kerk af wegloop te hou en te laat terugkom. Al wat ons kan sê is dat ons niks doen nie, God doen al die werk, en eintlik is die antwoord juis hierin. ONS doen niks…

Internet Hulpbronne: Jeugbediening Webtuistes

Die volgende Webtuistes is baie oulike hulpbronne vir mense wat by ‘n Jeugbediening betrokke is. Jy mag van hulle dalk goed ken en baie gebruik, maar daar mag dalk ‘n paar wees wat jy nog nie van weet nie. Gaan loer gerus na hulle, ons gebruik baie van hulle gereeld vir ekstra inspirasie. OBJECT LESSONS:…

Sondagskool Lesreeks: Begin by die Begin Jnr.

  AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe.  Junior lesse se kort en interaktief met baie praktiese aktiwiteite soos…

Sondagskool Lesreeks: Superhero Opleiding Jnr.

  AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe.  Junior lesse se kort en interaktief met baie praktiese aktiwiteite soos…

Juniors: Week van Gebed 2

Ons het hierdie jaar se Skole Bediening by Laerskool Piet Retief sommer afgeskop met ‘n Week van Gebed na al die Sport-malheid van die eerste paar weke verby was. Dis regtig ‘n wonderlike manier om ‘n jaar saam met die kinders te begin. Hier is ‘n kort opsomming van elke dag se gebedspunte: DAG 1:…

Juniors: Week van Gebed 1

Soos ons reeds onder ons Skole Bediening blad verduidelik het, is ons baie betrokke by bedieninge in plaaslike skole. Ons bedien elke Vrydagmiddag by Laerskool Piet Retief ongeveer 60 kinders vir 45 minute na skool met die Woord op ‘n interaktiewe manier in kleingroepe. Ons het in 2016 tydens die Jerigo Mure se “24/7 on…