Die volgende Webtuistes is baie oulike hulpbronne vir mense wat by ‘n Jeugbediening betrokke is. Jy mag van hulle dalk goed ken en baie gebruik, maar daar mag dalk ‘n paar wees wat jy nog nie van weet nie. Gaan loer gerus na hulle, ons gebruik baie van hulle gereeld vir ekstra inspirasie.
OBJECT LESSONS:
As jy nog nie ‘n ‘object lesson’ gebruik het nie, besoek gerus hierdie webtuiste. Dis volgens ons die beste object lessons op die internet! Baie object lessons is kort lessies vir wanneer jy nie baie tyd het nie. Die lesse wat jy op hierdie webtuiste vind kan jy kort of lank maak, MAAR daar is vrae en Bybelverwysings by asook praktiese toepassings in die alledaagse lewe. Beslis die moeite werd om te besoek! Daar is 161 gratis object lessons wat jy kan gebruik en nog vele meer ander hulpbronne.
http://www.creativeyouthideas.com/resources/object-lessons/
JEUGBEDIENING WEBTUISTES:
Die volgende webtuistes het lesse, en hulpmiddels wat jy mag nodig kry om ‘n les mee uit te werk. Onthou dis NIE in Afrikaans nie, so dis net ‘n hulpmiddel om jou aan die gang te kry en jou brein bietjie te prikkel. Ons probeer baie kreatief wees met ons lesse vir die kinders, so ons bid oor die les en probeer dan om elke week iets anders te doen om die kinders te laat terugkom vir nog. Op die manier maak jy die Bybel en ‘godsdiens’ ook interessant vir die kinders en WIL hulle graag meer leer.
Van hierdie webtuiste se goed moet jy koop, as jou begroting beperk is soos ons s’n dan kyk jy na die ‘free-stuff’, waarvan daar meer as genoeg is op al hierdie webtuistes. Jy kan ook op baie van hulle inteken en dan kry jy gereeld gratis materiaal.
http://www.teensundayschool.com/
http://sundayschoolcentre.com/
http://www.youthwork-practice.com/
http://ministrytochildren.com/
http://www.creativebiblestudy.com/
http://ministrytoyouth.com/youth-group-lessons/
http://preteenministry.net/bible-lessons-for-kids/
http://www.skywriting.net/cartoons.html (christian and family cartoons)
http://www.kidssundayschool.com/
http://flamecreativekids.blogspot.co.za/
http://www.dltk-bible.com/genesis/
Volg die skakel hieronder na ons ander Internet Hulpbronne:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/internet-hulpbronne/