Internet Hulpbronne: My Naslaan Bybel App (nuut)

Goeie, Afrikaanse Internet Hulpbronne is so skaars soos hoendertande, daarom is dit wonderlik wanneer ons julle aan nuwes kan bekendstel. Sybrand Swanepoel het onlangs met ‘n Afrikaanse Bybel Android selfoon Toep (App) begin – My Naslaan Bybel (nuut) – wat tans op Playstore beskikbaar is. Die “App”  word sover moontlik geskryf dat mens dit sonder…

Internet Hulpronne: Free Photo Editing Software

  Ons is bewus daarvan dat daar heelwat oulike, verbruikers vriendelike foto-redigering programme beskikbaar is. Vir die van ons wat nie tegnologies aangelê is nie, voel dit partykeer soos ‘n nagmerrie om te weet watter program om te kies, en watter maklik is om te gebruik. Photoscape: Free Photo Editing Software Vir die van julle…

Internet Hulpbronne: Flieks

Wat is lekkerder om as gesin tydens die vakansie te gaan fliek? Ongelukkig is hierdie vir baie van ons nie meer regtig ‘n opsie nie as gevolg van die prys van fliek kaartjies asook die kwaliteit van die vermaak wat beskikbaar is. Ons het al hoeveel keer halfpad deur ‘n fliek uitgestap omdat ons nie…

Internet Hulpbronne: Christian Cartoons

Is jy ook gereeld opsoek na ‘n geïlustreerde Bybelversies of konsepte in die Bybel? Ons het in ons soektog op ‘n klompie oulike websites afgekom – Christian Cartoons. Ons het elkeen eers uit ‘ gecheck’  om seker te maak wat hulle glo en dat dit in lyn met God se Woord is. Ook dat hulle…