Internet Hulpbronne: Aanlyn aktiwiteit en speletjie makers

aanlyn aktiwiteit en speletjie maker - groot

Soos ons al voorheen genoem het, is dit ‘n GROOT frustrasie wanneer jy ‘n aktiwiteit by die Kinderkerk of Sondagskool wil gebruik, maar alles wat jy kan vind is in Engels. Ons wil julle graag voorstel aan ‘n klompie aanlyn aktiwiteit en speletjie makers waarop ons afgekom het.

Op baie van die programme kan jy dieselfde hulpmiddels maak, maar van hulle is meer verbruikers vriendelik is ander, so jy kan ronspeel totdat jy die een vind wat die beste vir jou werk.

Tools for Educators

Jy kan die volgende hulpmiddels in die taal van jou keuse met hierdie ‘n aanlyn program maak:

  1. Wordsearch
  2. Dice maker
  3. Printable board games
  4. Crosswords
  5. Bingo boarder maker
  6. Maze maker
  7. Dominio maker
  8. Spelling worksheet maker
  9. Reading sheet wizard
  10. Free writing, spelling and tracing sheets
  11. Certificate Templates
  12. The handout creator
  13. Free listening test worksheet makers

Ons het so bietjie op die webtuiste gaan rondspeel om julle te wys wat jy kan maak. Hier is twee voorbeeld in PDF formaat:

Kersfees maze

Kersfees Bordspeletjie

Volg die skakel hieronder na Tools for Educators:

https://www.toolsforeducators.com/

Discovery Education

Hierdie is ‘n aanlyn program waar jy die volgende hulpmiddels in die taal van jou keuse (Afrikaans) kan maak:

  • Wordsearch
  • Criss-cross
  • Double-puzzles
  • Fallen Phrases
  • Math squares
  • Mazes
  • Letter Tiles
  • Cryptograms
  • Number blocks
  • Hidden messages

Volg die skakel hieronder na Discovery Education

http://www.discoveryeducation.com/free-puzzlemaker/index.cfm?campaign=flyout_teachers_puzzle

The Teachers Corner

Gaan loer gerus na die verskeidenheid ‘printable worksheets’ wat jy op The Teachers Corner kan maak:

  1. Handwriting
  2. Wordsearch Maker
  3. Telling time worksheets
  4. Brain Teasers
  5. Money Worksheets
  6. Crossword Maker
  7. Sudoku
  8. Calendar Maker
  9. Word Scrambler
  10. Match up worksheet
  11. Maze Maker
  12. Math Worsheets
  13. Fill in the Blank
  14. Graphs
  15. Word Clouds

Volg die skakel hieronder na The Teachers Corner:

https://worksheets.theteacherscorner.net/

Picture Dots

Hierdie program help jou om jou eie dot-to-dot prentjies te maak. Snaphow verduidelik heel eenvoudig hoe picuredots.com werk. Volg die skakels hieronder na Picture Dots and Snaphow.

http://www.picturedots.com/make/make.php

http://www.snaphow.com/4803/make-connect-the-dots-puzzles-create-dotted-worksheets-for-kids/

Aanlyn maze makers

Gaan loer bietjie na die volgende aanlyn programme om jou eie maze prentjies mee te maak:

http://www.mazegenerator.net/

https://www.toolsforeducators.com/mazes/mazemaker.php?p=verbs

https://hereandabove.com/maze/mazeorig.form.html

http://www.glassgiant.com/maze/

Education.com

Op hierdie webtuiste kan jy jou eie blokraaisels in die taal van jou keuse maak. Volg die skakel hieronder na Education.com se blokraaisels maker.

https://www.education.com/worksheet-generator/reading/crossword-puzzle/

Puzzle Maker

Hierdie is nog ‘n webtuiste waar jy jou eie blokraaisels en woordsoek speletjies kan maak. Volg die skakel hieronder na Puzzle Maker.

https://www.puzzle-maker.com/wordsearch_Entry.cgi

Volg die skakel hieronder na ons ander Internet Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/internet-hulpbronne/

 

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s