Speletjies: Tetris

Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het nie ‘n Bybelse basis nie, maar kan as ysbreker voor ‘n les gebruik word om ‘n tema te verduidelik of te illustreer. Dit kan ook sommer net vir die pret gespeel word. Speletjies sluit die volgende in: Crazy Stuff; LEGO uitdagings; Stragtegiese Speletjies; Besige-By-Speletjie; Wat…

Speletjies: Brain Teasers

Een van die grootste uitdagings by Jeug is om jou kinders reg te ‘lees’ en vir hulle spesifieke behoeftes voorsiening te maak wanneer dit kom by ysbrekers en speletjies. Ons jeug het deur ‘n stadium gegaan waar hulle net aktiewe speletjies wou speel, rondhardoop en die bal skop. Soos ons kinders ouer begin word het,…

Bybel Speletjies: Bybel Fiksheidsoefeninge

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Bybelse Fiksheidsoefeninge Bybelse Fiksheidsoefening is ‘n heerlike speletjie om as ‘n ysbreker te gebruik, dis ‘n lekker manier om ‘n…

Kinderkerk Les: Vrugte van die Gees Gebedsaand

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Gebedstasies: Vrugte van die Gees Soos ons…

Bybel Speletjies: Bybelvers Woord Speletjie

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Bybvelvers Woord Speletjie: As jy hou van woord-speletjies, dan is hierdie speletjie net vir jou. Daar is elke keer twee…