Bybel Speletjies: God se Vreemde Opdragte
Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. God se Vreemde Opdragte: Ons is SUPER opgewonde om hierdie speletjie met julle te deel, want dit maak die Bybel…