Moedersdag: Aasjag

Ja, jy het reg gesien, ‘n Moedersdag Aasjag. Ons het ‘n soortgelyke Engelse weergawe êrens op die internet raakgeloop en besluit dis so oulik dat ons dit vir ons eie kinders aangepas het in Afrikaans. Ons deel dit graag met julle: Laai die Moedersdag aasjag hieronder in PDF formaat af: Moedersdag Aasjag Volg die skakel…

Moedersdag: Woordsoek

Ons het heelwat hulpbronne op die Blog van goed wat jy vir ma kan maak of gee. Hierdie jaar fokus ons op speletjies of aktiwiteite wat die kinders saam met ma kan doen of speel. Woordsoek: Ons eerste aktiwiteit is ‘n woordsoek. Hierdie is nie sommer enige woordsoek nie, dis die woord “ma” in verskillende…

Sondagskool Les: Moenie vrees nie

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Moenie vrees nie…

Bybel Speletjies: Ma’s van die Bybel

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Ma’s van die Bybel In hierdie speletjie kyk ons na ‘n paar prominent ma’s van die Bybel, wie hulle was,…

Saalopening: 35. Die Evangelie met Sjokolade

Hierdie is ons vyf en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Ons is nie seker of daar nog Saalopenings gehou word nie, maar sien tog van tyd tot tyd dat mense dit aflaai, so ons gaan dit weer begin deel, en jy kan dit natuurlik op verskillende maniere, en verskillende plekke gebruik – nie net vir…