Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens.
Ma’s van die Bybel
In hierdie speletjie kyk ons na ‘n paar prominent ma’s van die Bybel, wie hulle was, wat hulle gedoen het, en wie hulle kinders was.
Daar is ‘n hele paar hulpbronne wat jy kan gebruik, so loer gerus en kyk wat die beste by jou omstandighede sal werk.
Laai die dokumente hieronder af:
Ma’s van die Bybel – Matching Game WORD
Ma’s en kinders van die Bybel – matching game WORD
Ma’s van die Bybel – Woordsoek
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/
Volg die skakel hieronder na ons Bybel Aktiwiteite:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/
Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies: