Bybel Speletjies: PowerPoint Speletjies
Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Bybel PowerPoint Speletjies As julle ‘n projektor tot julle beskikking het is hierdie ‘n baie oulike hulpbron. Die instruksies…