Met die kerkdienste se getalle wat weer verminder is, en stygende COVID getalle het ons tans bitter min kinders in die kerk. Dit maak dit dus moeilik om ‘n lesreeks te doen, want eredienste word nie konstant deur dieselfde kinders bygewoon nie. Ons is dus besig om na ander maniere te kyk om Bybelkennis by ons kinders vas te lê binne ons veranderende omstandighede.
Omdat die kinders in ons area so min die geleentheid kry om interaksie met ander kinders tydens skooltyd en naskool te hê, bly speletjies een van ons effektiefste maniere. Ons probeer dus om Bybelkennis deur middel van speletjies met ons kinders vas te lê.
Bybel Speletjies:
Ons gaan so klompie skakels met julle deel na Bybel speletjies en Bybel aktiwiteite wat op die Blog beskikbaar is, indien julle julleself in dieselfde omstandighede as ons bevind:
https://algoagemeenskapskerk.com/2017/06/20/hulpbronne-bybel-kopkrappers/
https://algoagemeenskapskerk.com/2017/05/25/hulpbronne-brainteasers/
https://algoagemeenskapskerk.com/2018/10/26/bybel-speletjies-name-van-jesus/
https://algoagemeenskapskerk.com/2018/09/17/bybel-speletjies-bybelvers-woord-speletjie/
https://algoagemeenskapskerk.com/2018/08/05/bybel-speletjies-tic-tac-toe/
https://algoagemeenskapskerk.com/2018/02/03/speletjies-bybel-would-you-rather/
https://algoagemeenskapskerk.com/2018/02/03/speletjies-bybel-emojis/
https://algoagemeenskapskerk.com/2018/01/16/sondagskool-idees-6/
https://algoagemeenskapskerk.com/2017/08/03/speletjies-bybels-minute-to-win-it/
https://algoagemeenskapskerk.com/2018/09/07/bybel-speletjies-god-se-vreemde-opdragte/
Hier is drie skakels na kategorieë waar julle heelwat materiaal sal kry:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybelvasvra/
https://algoagemeenskapskerk.com/category/funaande/
Saalopening
Ons saalopening afdeling het ook heelwat materiaal wat julle vir Kinderkerk of Sondagskool sal kan gebruik. Baie van hierdie lesse neem die vorm van ‘n ‘object lesson’ aan.
Volg die skakel hieronder na hierdie afdeling:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/saalopening/