Bybel aktiwiteite is rustig van aard, het ‘n Bybelse basis en benodig pen en papier. Dit sluit die volgende aktiwiteite in: Brain Teasers; Versteekte prente; Woordsoek; Blokraaisels; Geheime Kodes; Kopkrappers; Dot to Dot ens.
Bybelse Kopkrappers:
Ons weet ons sê dit elke keer, maar hierdie is REGTIG ‘n baie oulike hulpbron. Dis vir daai tye wanneer jy en die kinders nie lus het vir rondhardloop speletjies nie. Dis ‘n lekker ysbreker vir jeuggroepe sowel as volwasse selgroepe. Ons gaan ‘n klompie daarvan volgende week by ons volwasse sel en ons Jeuggroep se Bybelfunaande gebruik.
Dis aangepas en vertaal vanaf die webtuiste: http://www.word-game-world.com/printable-bible-games.html
Daar is nog baie ander oulike hulpbronne op die webtuiste waarna julle gerus kan kyk – in Engels.
Laai die dokumente hieronder in PDF formaat af:
BYBEL KOPKRAPPER – Dinkskrum 1
BYBEL KOPKRAPPER – Dinkskrum 2
BYBEL KOPKRAPPER – Spreuke 1 – antwoord
BYBEL KOPKRAPPER – Spreuke 2 – antwoord
BYBEL KOPKRAPPER – Raak wys 1 – antwoorde
BYBEL KOPKRAPPER – Name van Jesus 1
BYBEL KOPKRAPPER – Name van Jesus 1 – antwoord
BYBEL KOPKRAPPER – Name van Jesus 2
BYBEL KOPKRAPPER – Name van Jesus 2 – antwoord
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Aktiwiteite:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/
Volg die skakel hieronder na ons Bybel Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/
Volg die skakel hieronder na ons Speletjies:
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2017/06/20/hulpbronne-bybel-kopkrappers/ […]
LikeLike
[…] Bybel Aktiwiteite: Bybelse Kopkrappers […]
LikeLike