AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.
Die tema van hierdie kwartaal se lesse is God die Vader, elke week word ‘n ander eienskap van God behandel ten einde God die Vader beter te leer ken.
GOD IS ONS VADER:
In hierdie les leer die kinders dat God ons Hemelse Vader is wat ons nooit sal verlaat of sleg behandel nie. Die verhaal van die verlore seun word hiervoor gebruik.
KINDERKERKLES – God is ons Vader
Inkleurprent – God is ons Vader
EKSTRA HULP:
Lambsongs.co.nz
As jy nog nie op lambsongs se webtuiste was nie dan mis jy beslis baie. Volledige Bybelverhale is geillustreer in kleur of swart en wit. Jy kan dit in ‘n groot boek of die storie op een bladsy kry. Die lesse is in pdf of publisher formaat. As jy die lesse wil vertaal dan ‘copy and paste’ jy net die prentjies na word en tik jou eie Afrikaanse storie onderaan
http://www.lambsongs.co.nz/Bible%20Story%20new_testament.htm
Hier is die prente vir die storie oor die verlore seun soos jy op lambsongs sal vind:
The Prodigal Lost Son Big Book
Prodigal – Lost Son 1 page story col
Prodigal – Lost Son 1 page story b+w
Nog skakels:
Die volgende skakels het baie oulike gratis prente van die hele verhaal van die verlore seun wat jy as deel van jou les kan gebruik.
http://www.freebibleimages.org/illustrations/prodigal-son-preschool/
http://www.freebibleimages.org/illustrations/ls-prodigal-son/
http://bibleforchildren.org/PDFs/afrikaans/The_Prodigal_Son_Afrikaans.pdf
http://bibleforchildren.org/PDFs/afrikaans/The_Prodigal_Son_Afrikaans_CB.pdf
Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/god-die-vader-kinderkerk-lesse/