“Life with the Wright Family’ is ‘n ysbreker wat ons by baie spanbou geleenthede as ysbreker speel, of waar daar ookal van ons verwag word om gemaklik met die mense om ons te raak. Die groep sit of staan in ‘n sirkel en elkeen kry ‘n lekker. Elke keer wanneer die woord ‘right’ gelees word, gee jy jou lekker vir die persoon aan jou regterkant en vat die persoon langs joune. Elke keer wanneer die woord ‘Left’ gelees word, gee jy jou lekker vir die persoon aan jou linkerkant en vat die persoon langs joune.
Ons sluit ‘Life with the Wright Familiy’ in, asook stories oor die Paasverhaal en die Kersverhaal – dit word op dieselfde manier as die ‘Life with the Wright family game’ gespeel. Ongelukkig ook in Engels – hierdie een sal nie in Afrikaans werk nie.
Left Right Game – Life with the Wright Family
Right Left Christmas Game – Nativity Story
Valentine-LEFTRIGHT-Game-Story
Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/speletjies/
[…] https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/06/24/hulpbronne-left-right-speletjies/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2017/06/24/hulpbronne-left-right-speletjies/ […]
LikeLike