Sondagskool Lesreeks: Wapenrusting van God Jnr.

  AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe.  Junior lesse se kort en interaktief met baie praktiese aktiwiteite soos…

Speletjies: PowerPoint Speletjies

  As julle ‘n projektor tot julle beskikking het is hierdie ‘n baie oulike hulpbron. Die instruksies of vrae is op die ‘slides’ en die kinders volg die instruksies. Hier is ‘n hele paar Afrikaanse PowerPoint speletjies wat ons self ontwerp het, en ‘n paar wat ons vir onsself vanaf die webtuiste http://breakfreeyouthministry.com/ppt_games.htm na Afrikaans vertaal…

#Sleutelgedagtes: Gebed is die Sleutel

Bid sonder ophou.  Paulus stel dit duidelik.  Gebed is so belangrik soos asemhaal.  Ons het al voorheen genoem dat gebed ons wenresep is, ons geheim.  Vandag wil ons graag bietjie uitbrei daaroor. Gebed oor temas Voordat ons elke kwartaal aanpak, word daar intens gebid oor wat op die Here se hart is vir daardie kwartaal. …

Sondagskool les: God die Heilige Gees Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. God die…

Bybel Aktiwiteite: Brain Teasers

Bybel aktiwiteite is rustig van aard, het ‘n Bybelse basis en benodig pen en papier. Dit sluit die volgende aktiwiteite in: Brain Teasers; Versteekte prente; Woordsoek; Blokraaisels; Geheime Kodes; Kopkrappers; Dot to Dot ens. Brain Teasers: Bybel Brain Teasers is een van ons kinders se gunsteling aktiwiteite. Dit help om hulle te laat dink, en…

Sondagskool Lesreeks: Om God eerste te stel Jnr.

  AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe.  Junior lesse se kort en interaktief met baie praktiese aktiwiteite soos…

#Sleutelgedagtes: Vrywilligers

Gereelde lesers van die blog het dalk ‘n woordjie raakgelees wat oral verskyn by ons bedieningspunte.  Hierdie woordjie is “vrywilligers”.  Ons is geseënd by ons gemeente dat ons soveel hande het wat bereid is om te help op watter manier hulle ookal kan.  Vandag wil ons ‘n paar gedagtes deel rondom vrywilligers en hoe dit…