Pinkster: Elektroniese Tiener Pinkster

elektroniese tiener pinkster

Sosiale Media is deel van meeste tieners se leefruimtes en kan so maklik gebruik word as ‘n goeie voermiddel om by almal uit te kom wat nie altyd by die kerk kan uitkom nie. Hierdie reeks is saamgestel uit  8 Bybelstudies vanuit die Onsglo webtuiste of toep, wat fokus op Pinkster-tema’s, met ‘n Whatsapp prentjie en Facebook post vir elke dag.

Elektroniese Tiener Pinkster:

Die reeks is opgestel om oor 8 dae te loop soos hieronder voorgestel, maar voel vry om dit te gebruik soos benodig.

  • Donderdag: Hemelvaart
  • Sondag: Heilige Gees
  • Maandag: Geloof
  • Dinsdag: Kerk
  • Woensdag: Gebed
  • Donderdag: Gehoorsaamheid
  • Vrydag: Getuienis
  •  Sondag: Gawes
Vir elke dag is daar ‘n Whatsapp prentjie wat uitgestuur kan word aan die verskillende tienergroepe.

Volg die skakel hieronder om die materiaal af te laai:

http://dinkjeug.ngkerk.net/2017/05/17/pinkster-materiaal/

Volg die skakel hieronder na ons ander Pinster hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/pinkster/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s