I Spy: Nuwe Testament Verhale

Met die kerkdienste se getalle wat weer verminder is, en stygende COVID getalle het ons tans bitter min kinders in die kerk. Dit maak dit dus moeilik om ‘n lesreeks te doen, want eredienste word nie konstant deur dieselfde kinders bygewoon nie. Ons is dus besig om na ander maniere te kyk om Bybelkennis by…

I Spy: Ou Testament Verhale

Poppekas: Seksuele Molestering

Nasionale Kinderbeskermingsweek vind hierdie jaar van 30 Mei – 7 Junie plaas. Tydens hierdie week word bewustheid rondom kinders se veiligheid op verskeie maniere geskep. Ons het ongelukkig nie die ‘script’ vir ‘n poppekas oor hierdie onderwerp nie, maar ons het wel op BADISA Weskus se baie oulike poppekaste op YouTube afgekom. Indien jyself so…