GW Kinderkerk Les 21: Josef werk vir Potifar

21. groot

Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.

21. Josef werk vir Potifar

Ons een en twintigste GW Kinderkerk les handel oor Josef wat vir Potifar werk. Die skrifdeel wat ons daarvoor gebruik is Genesis 39:1-20. Die ‘les’ bestaan uit vrae, aktiwiteite en ‘n gebedsgids.

Laai die GW Kinderkerk les hieronder in PDF formaat af:

21. GRENDELTYD WHATSAPP KINDERKERK LES – Josef werk vir Potifar

Laai die JPG files hieronder af:

21. Josef werk vir Potifar

21a. Josef en Potifar

Lees meer oor hierdie lesse by die skakel hieronder:

https://algoagemeenskapskerk.com/2020/07/16/grendeltyd-whatsapp-kinderkerk-lesse/

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gw-kinderkerk-lesse/

Leave a comment