Stories: Die Skinder-Toets

Sjoe, skinder stories is seker een van die lelikste en gevaarlikste goed wat daar is. Of dit waar is of nie, dit vertroebel altyd ‘n mens se beeld van iemand… en daarom is dit baie belangrik dat ons nie daarby betrokke raak nie. Tema van die Storie: Die Skinder-Toets Voordat jy na ‘n skinder storie…

Kinderkerk Gebedstasies: Ons leer Bid

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Gebedstasies: Ons leer Bid Ons skop hierdie…

Internet Hulpbronne: Christian Cartoons

Is jy ook gereeld opsoek na ‘n geïlustreerde Bybelversies of konsepte in die Bybel? Ons het in ons soektog op ‘n klompie oulike websites afgekom – Christian Cartoons. Ons het elkeen eers uit ‘ gecheck’  om seker te maak wat hulle glo en dat dit in lyn met God se Woord is. Ook dat hulle…

Pinkster: Kinderkerk Les

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Pinkster Dis baie belangrik om vir ons…

Hemelvaart: Kinderkerk Les

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Hemelvaart In hierdie les gesels ons oor…

Stories: Die Varing en die Bamboes

Hierdie is die storie van die wortelstelsel van ‘n varing en ‘n bamboes. ‘n Varing groei vinnig, maar groei nie vreeslik hoog nie, sy wortelstelsel is ook nie baie diep nie. Bamboes daarenteen vat nie so vinnig voordat jy die bamboes sien nie, maar dit het ‘n ongelooflike wortelstelsel, maar wanneer dit begin groei kan…

Sondagskool Lesreeks: Heilige Gees Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse Lesreeks: Heilige Gees…