#Sleutelgedagtes: Hoekom kinders nie moet stilsit nie

Hierdie videoclip van ‘n graad 1 dogtertjie – Mi-Jeanne Botha – wat tydens ‘n Afrikaanse Redenaars kompetisie gesels het oor die onderwerp “miere” en hoekom kinders nie moet stilsit nie, was gister op Facebook gewees. Dit het weereens die belangrikheid van interaktiewe Kinderkerk en Sondagskool lesse vir ons beklemtoon, en dat wanneer ons met kinders…

Sondagskool Les: 8. Makeover Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Makeover – Senior…

Kinderkerk Les 8: Makeover

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Makeover Hierdie les is deel van die…

Stories: God weet waar jy is…

Daar is seker nie ‘n kragtiger getuienis as ‘n ware storie in ons tyd nie. Dink net wanneer jy ‘n fliek kyk en dis ‘n ware storie, hoeveel meer van ‘n inpak dit op jou het as fiksie. Tema van die storie: God weet waar jy is… Hierdie is die getuienis van Ken Gaub, ‘n wêreld…

Pinkster: Tiener Preek Reeks

On the Journey – Tiener Preek Reeks: On the Journey Opsoek na iets vir Tieners rondom Pinster? Gaan loer gerus na DinkJeug se Tiener Preek Reeks: On the Journey. Die reeks bevat 5 sessies en sluit aan by die #imagine tema van 2017 maar herhaal dit nie. Dit is geskryf vir pinkster maar kan ook…

Pinkster: Kinderpinkster-Reeks

Het jy nog nie ‘n reeks vir Kinderpinkster nie of is jou inspirasie dalk min? Gaan loer gerus na hierdie oulike Kinder-Pinkster-Reeks op DinkJeug se webtuiste. Hierdie is ‘n reeks met 7 sessies wat afsonderlik vir bv. Pinkstersondag of Pinksterfees gebruik kan word; as ‘n geheel (soos benodig word) of om jou huidige reeks aan…

Pinkster: Sondagskool Les 2

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Pinkster: Ons kinders…

Internet Hulpbronne: Nuwe Tiener Webtuiste

Baie van julle weet dalk van die nuwe Tiener Webtuiste, App en WhatsApp: Roadtrip 24/7 wat pas by die #Imagine events bekendgestel is. As jy hiervan weet, is hierdie vir die van ons wat nog nie daarvan kennis dra nie bedoel. Kruispad.com is verantwoordelik vir hierdie webtuiste wat vir tieners bedoel is. Die webtuiste is …