Stories: Die Koning het nog een skuif

Al lyk jou omstandighede ook hoe sleg, en voel jy dat God nie meer in beheer is nie, maar die vyand, weet dan dat God altyd die laaste sê het. HY bepaal wat gebeur, NIE die vyand nie. Tema van die storie: God bepaal wat gebeur, NIEMAND anders nie! Hierdie is die storie van ‘n…

Sondagskool Lesreeks: My Identiteit in Christus Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Lesreeks: My identiteit…

Kinderkerk Lesreeks: My Identiteit in Christus

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Lesreeks: My Identiteit in Christus Hierdie is…

Stories: Die Seun

Wie die Seun het, het die LEWE… Tema van die Storie: As jy JESUS het, het jy ALLES… Die Seun is ‘n baie treffende storie van ‘n Pa en ‘n Seun wat baie lief was vir mekaar. Die Seun het tydens die Viëtnam oorlog gesterf, en die jong man wie se lewe hy gered het,…

Familie Funaand: Noot vir noot

By Algoa Gemeenskapskerk hou ons elke kwartaal ‘n saamkuier geleentheid in die gemeente. Ons het 2018 afgeskop met ‘n ‘Pik-en-Proe’ en ‘Noot-vir-noot’ aand. As jy nie weet wat ‘Pik-en-Proe’ is nie, mis jy regtig iets by lekker. Elke gesin wat kom bring hulle gunsteling gereg of nagereg saam. Al die kos word op ‘n tafel…

Poppekas: Vriendskap

Poppekas is een van daai wonderlike maniere om kinders, klein en groot, te bereik. Al weet die ou kleintjies dis nie REGTIG die poppe wat praat nie, hang hulle aan elke woorde wat die poppe ‘sê’ en is altyd teleurgesteld wanneer dit klaar is. Hier by ons geniet die groter kinders dit net soveel, want…

Stories: Maak skerp jou Byl

Maak jou byl skerp is ‘n baie treffende storie van ‘n jong houtkapper wat baie bome op ‘n dag kon afkap, maar omdat hy nie sy byl gereeld skerpmaak nie, raak dit stomp en kap hy al minder bome per dag af. Tema van die storie: Gebed Gebed is ons ‘byl’, en as ons dit…

Internet Hulpbronne: “Ons Glo” Toep

Hier is ‘n hulpbron vir die NG Kerk-Tegnologie-Generasie onder ons. Dit kan met groot sukses in Jeugbediening gebruik word as dit jou styl is. “Ons Glo” Toep (app) gratis beskikbaar Die “Ons Glo” toep (app) is saamgestel deur die Taakspan vir Jeug en Familiebediening in samewerking met Bybelmedia. Die toep fokus op die 5 solas van die…

Sondagskool Les: 7. Gebedsgeleentheid Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Gebedsgeleentheid – Senior…