Seksuele Molestering: Poppekas 1
Seksuele molestering is ‘n onderwerp wat baie belangrik is om van ‘n jong ouderdom af met jou kinders oor te praat. Dis ongelukkig ook ‘n onderwerp wat ons nie altyd weet HOE om oor te praat of WAAR om te begin nie. Ons het ‘n poppekas saamgestel wat baie eenvoudig is, en wat mamma sommer…