Saalopening: 41. Lojaliteit

41. groot

Hierdie is ons een en veertigste Kort Boodskap, Saalopening idee.

Lojaliteit

Lojaliteit is een van die kernwaardes waarop enige verhouding, skool of werksplek op gebou word, en daarom is dit belangrik om die kinders gereeld daaraan te herinner.

Ons het ‘n baie eenvoudige saalopening oor die tema saamgestel. Jy sal dit met min moeite vir Laerskool sowel as Hoërskool leerders kan gebruik.

Vir hierdie saalopening het jy ‘n PowerPoint Presentation oor maatskappye of plekke se slagspreuke en embleme nodig, jy kan ons een aanpas volgens jou behoeftes. Dan het jy ook ‘n rubytrui van jou gunsteling span nodig.

Laai die Saalopening les hieronder in PDF formaat af:

41.Saalopening – Lojaliteit

41. Lojaliteit – Maatskappye se slagspreuke PPT

Volg die skakel hieronder na ons ander Saalopening idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/saalopening/

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s