Saalopening: 41. Lojaliteit

Hierdie is ons een en veertigste Kort Boodskap, Saalopening idee. Lojaliteit Lojaliteit is een van die kernwaardes waarop enige verhouding, skool of werksplek op gebou word, en daarom is dit belangrik om die kinders gereeld daaraan te herinner. Ons het ‘n baie eenvoudige saalopening oor die tema saamgestel. Jy sal dit met min moeite vir…