Personeelkamer Opening: 30. Die Viool

  Hierdie is ons dertigste Personeelkamer Opening. Die Viool Op ‘n vendusie was die afslaer besig om ‘n bod te vra op ‘n ou viool wat daar eenkant gelê het. Vuil en vol stof het dit net daar gelê ……. niemand het daarin belang gestel nie. Hy het geva vir ‘n bod, maar niemand wou ‘n…

Personeelkamer Opening: 29. Klee jouself Reg

Hierdie is ons nege en twintigste Personeelkamer Opening en is geskryf deur Ds. Janine Bevolo-Manders. Klee jouself Reg Klere is vir die meeste van ons baie belangrik. Meeste van ons hou van nuwe en mooi klere. Paulus sluit aan by ons liefde vir klere wanneer hy in Kolossense 3:12-14 sê dat ons as gelowiges ons…

GW Kinderkerk Les 10: Sodom word verwoes

Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.…

GW Kinderkerk Les 9: Engele besoek Abraham