Sondagskool Les 2: Reis deur die Bybel – Amazing Race deur Genesis

2. groot 2b

Hierdie lesreeks is vir ons graad 7-12 kinders geskryf. Die eerste klomp lesse is in die ‘ou’ formaat geskryf, en die ander sodat ouers dit as deel van huisgodsdiens of huiskerk met hulle kinders kan doen.

Die doel van hierdie reeks is om ‘n basiese Bybelkennis by ons kinders vas te lê. Ons hanteer nie elke Bybelfiguur of Bybeldeel apart nie, maar het dit half ‘gegroepeer’ om dit vir die kinders interessant te hou.

2. Amazing Race deur Genesis

Hierdie les kan oor sewe aande gedoen word.

Elke aand is daar ‘n leidraad wat julle moet ontsyfer om die naam van die Bybel karakter te kry waaroor die aand gaan. Sit die volgende fisiese leidrade uit die verhaal by elke aand se leidrade neer om dit interessant te maak, indien julle dit het:

Die volgende Bybelfigure word behandel: Adam en Eva; Noag; Toring van Babel; Abraham en Sara; Sodom en Gomorra; Jakob en Josef.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

JEUGLES:

2. JEUGLES – Amazing Race deur Genesis

GRENDELTYD LES:

2a. GRENDELTYD LES – Amazing Race deur Genesis

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/reis-deur-die-bybel-sondagskool-lesreeks/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s