Jeug Funaande: Speletjies

In die vorige ‘posts’ oor ‘Funaande’ het ons spesifieke aande gehad, soos noot vir noot, battle of the sexes, The amazing race, Walk throught the Bible. Hierdie een is al ons speletjies Funaande. Funaand 1 JEUG FUNAAND – Speletjies aand 1 Funaand 1 – Instruskies – Musical Circles Funaand 2 JEUG FUNAAND – Speletjies aand…

Jeug Funaand: Noot vir noot

Hierdie was ‘n heerlike aand vol pret en plesier gewees! Ons het ons eie Lofprysings en Aanbiddings liedjies gevat en ‘n “Noot vir noot” speletjie daarvan gemaak. Die kinders was gaande daaroor gewees. JEUG FUNAAND – Noot vir Noot 1 JEUG FUNAAND – Noot vir Noot 2 Noot vir Noot – Assosiasie speletjie Noot vir…

Jeug Funaand: Walk through the Bible

Hierdie is ‘n heerlike Bybelse funaand – met misdaad tonele en vele meer. Dit vat bietjie voorbereiding, maar beslis die moeite werd – en ALLES in Afrikaans, jy kan dit net uitprint! JEUG FUNAAND – Walk through the Bible Helpers Inligting – Walk through the Bible Aktiwiteit 1 – Boeke van die Bybel Aktiwiteite 2,…

Jeug Funaand: Battle of the sexes

Battle of the sexes was ook een van ons vele ‘funaande’ wat ons kinders baie geniet het. Hulle het die eerste een so geniet dat hulle gevra het om later weer so ‘n aand te hê. Die tweede aand was heelwat meer van ‘n uitdaging vir die kinders as die eerste een, en het mooi…

Jeug Funaand – Amazing Race

Ons probeer om ten minste een keer per kwartaal ‘n lekker “Funaand” met ons kinders by EPIC Jeug te hou. Ons het by twee geleenthede “The Amazing Race” met hulle gedoen. Die eerste keer was in die vorm van ‘n speletjies-aand met verskillende leidrade en uitdagings. Die kerk sit in die middel van ‘n singel,…

Sondagskool les: Raising the bar Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Raising the…

Sondagskool les: Laat jou liggie skyn Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Laat jou…