Sondagskool les: Hoe groot is ons God

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Hoe groot…

Jeug Funaand: Bybelvasvra

Dis partykeer skokkend om te besef hoe sleg ons kinders werklik die Bybel ken. Ons het een aand ‘n Bybel vasvra met ‘n kinders gedoen. Die kinders kon hulp in die vorm van veelkeusige vrae inroep of  die “Phone a friend” opsie uitoefen. Ons het algemene, maklike vrae gevra, en meer ongewone vrae om die…

Sondagskool les: Gawes van die Heilige Gees

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Gawes van…

Sondagskool les: Vrugte van die Gees Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Vrugte van…

Sondagskool les: Dankbaarheid Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Dankbaarheid –…

Jeugleier Werkswinkel

EPIC Jeug het 30 toegewyde Jeugleiers wat elke Woensdagaand help om Jeug ‘n onvergeetlike ervaring vir ons kinders te maak. Ons het besef dis tyd om bietjie terug te gee aan hulle. Ons het ‘n Saterdagmiddag tydens die Junie-vakansie gekry wat almal pas en van 14:00-17:00 ‘n interaktiewe werkswinkel gehou. Dis was ‘n wonderlike ervaring…

Paasfeesherdenking 2

By Algoa Gemeenskapskerk glo ons dat dit belangrik is om ons kinders die ware betekenis van Paasfees te leer en nie dit wat die wêreld hulle leer nie. Ons hou die afgelope drie jaar ‘n Paasfeesherdenking vir ons kinders by EPIC Jeug om hulle te leer van Jesus se offer vir ons aan die kruis,…

Praise and Worship danse

Die jeug by Algoa Gemeenskapskerk geniet Praise and Worship baie. Ons leer elke kwartaal ‘n nuwe liedjie met bewegings of danse. Ons lys sluit meestal liedjies vir jeug van so Graad 4-12 in, maar daar is ook ‘n hele paar vir die kleiner kinders, wat ons tieners net so geniet. Hier is so vier videoclips…

Sondagskool Lesreeks: Wapenrusting van God Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Lesreeks: Wapenrusting…