Sondagskool les: Gawes van die Heilige Gees

gawes - groot

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Gawes van die Heilige Gees 

Gawes van die Heilige Gees is ‘n onderwerp wat ons baie keer vermy om met ons kinders te behandel omdat baie van ons self nie veel daarvan weet nie. Ons het tydens die Jeug Alpha kursus, na die Heilige Gees naweek, hierdie belangrike onderwerp met die kinders gedoen. Dis nie ‘n in-diepte les nie, eerder ‘n inleiding tot die onderwerp.

JEUGLES – Gawes van die Heilige Gees

Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sondagskool-lesse-snr/

 

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s