Dis partykeer skokkend om te besef hoe sleg ons kinders werklik die Bybel ken. Ons het een aand ‘n Bybel vasvra met ‘n kinders gedoen. Die kinders kon hulp in die vorm van veelkeusige vrae inroep of die “Phone a friend” opsie uitoefen. Ons het algemene, maklike vrae gevra, en meer ongewone vrae om die kinders te kry om in hulle Bybels rond te krap, maar ook te ontdek hoe interessant die Bybel is.
Laai die dokumente hieronder in PDF formaat af:
JEUGLES – Ken jou Bybel – Vasvra
Hier is nog twee WORD dokumente met Bybel Vasvra vrae. Ons het dit lank gelede êrens gekry, maar weet ongelukkig nie meer waar nie. Dis nie in lesvorm geskryf nie, net vrae en antwoorde:
Die Bybelgenootskap het ook ‘n klomp aanlyn Bybel vasvraes in verskillende temas, wat jy by die skakel hieronder kan vind:
https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/hulpmiddels/bybelvasvra
Volg die skakel hieronder na ons ander Funaande:
https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/funaande/
Volg die skakel hieronder na ons Bybelvasvra afdeling:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybelvasvra/