Sondagskool les: Hoe groot is ons God

groot - groot

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Hoe groot is ons God

Partykeer is dit net weer nodig dat ons as alledaagse mense besef wie God is en wie ons is. Die wêreld het God al so klein probeer maak in veral ons kinders se oë dat dit ons as volwassenes se plig en verantwoordelikheid is om hulle op ons menslike vlak bewus te maak van die Wonderlike, Groot, Groot God wat ons aanbid! Ons het so ‘n aand met ons kinders gehad, en hulle was werklik in verwondering oor alles wat hulle gehoor het, so asof hulle vir die eerste keer werklik besef het dat ons ‘n AMAZING God aanbid!

JEUGLES – Hoe groot is ons God

WIE IS GOD – Show en tell

ARTIKELS – SHOW EN TELL

Vat wat jy nodig het – God se eienskappe

Vat wat jy nodig het – Artikels

Ons Wonderlike Skepper PPT

Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sondagskool-lesse-snr/

 

 

 

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s