Sondagskool les: Praise and Worship Snr.

pw - groot

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Praise and Worship 

Die kinders by Algoa Gemeenskapskerk geniet Praise and Worship vreeslik baie. Dit bly egter altyd vir ons belangrik om ons kinders te leer waaroor die werklik gaan. Die kinders raak maklik meegevoer in die oomblik en kan partykeer heeltemal hand uitruk van pure opwinding wanneer ons die Here loof en prys. Ons het die kinders oor drie weke geleer waaroor dit gaan, en met Wie hulle besig is tydens Praise and Worship.

Praise and Worship 1

JEUGLES – Praise en Worship 1

Ysbreker – wie is God

PRAISE EN WORSHIP – UITDEELSTUK

Praise and Worship 2

JEUGLES – Praise en Worship 2

Heart of worship

Volg die skakel hieronder na ons Praise and Worship hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/praise-and-worship/

 

Convert lesse na word om hulle jou eie te maak deur die volgende skakel te volg: http://www.zamzar.com/convert/doc-to-pdf/ 

 

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s